Mosselbaai

in die Tuinroete


Aloe ferox

Welkom by Mosselbaai se "ander" webwerf. Ons klein dorpie is geleë langs die Suid-Kaap kus van Suid-Afrika, en word algemeen erken as die beginpunt van die Tuinroete.

Sedert die dae van Portugese seevaarders wat in die baai kom skuiling soek, vars water by die fonteintjie kry en hul pos in die Posboom gelaat het, het Mosselbaai nooit teruggekyk nie. Vandag is dit 'n volwaardig dorp, met verskeie industrië soos vis en petroleum. Toerisme is ook sterk aan die groei, maar so weet elke binnelander dat Mosselbaai die enigste werklike plek is om vakansie te hou by die see.

Kom kyk gerus self, en maak gereed om 'n leeftyd te bly...

Vir verdere informasie rakende Mosselbaai, kliek met jou muis hier: www.southerncape.co.za/towns/mosselbaai/welcome.html.


Akkommodasie in die Mosselbaai-omgewing


Geskep en Kopiereg behou deur Robert I. Sadler
http://www.mosselbaai.org.za/index.html
6 November 2007